Afrikaans sonder grense: Hulpbronne vir die klaskamer (Graad 10–12)
Gedrukte formaat.
ISBN: 9781834991764
Skrywers: Henriëtte Louw , Adri van Niekerk, Christelle Pauw-Roelofse
Hierdie is ’n praktiese hulpbron vir Afrikaansonderwsers. Die boek bevat ’n ryk verskeidenheid begrips toetse, opsommings, advertensies, spotprente en strokiesprente wat leerders se taalvaardighede verdiep en hul belangstelling in Afrikaans aanwakker. Elke visuele teks is belyn met die KABV en bied die geleentheid vir onderwysers om die gepaste vrae op te stel. Hierdie hulpbron bespaar tyd, bevorder kreatiwiteit en bring nuwe energie na die klaskamer. Dié hulpbronneboek is die perfekte metgesel vir elke onderwyser.
Bladsye: 164
Bookgrootte: 210mm x 297mm
Boekformaat: Sagteband






Reviews
There are no reviews yet.